Witboy in Afrika

ebook

By Deon Maas

cover image of Witboy in Afrika

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor 'n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om 'n Afrikaan te wees.Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in 'n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in NigeriĆ« deurbring en die keer toe hy tydens sy wittebrood van seerowers in Madagaskar moes vlug. Maar dit is ook vir hom belangrik om die plaaslike mense te leer ken en iets te wete te kom van 'n vreemde land se geskiedenis en veral sy musiek. Deon is allesbehalwe jou gemiddelde toeris – kleurvolle karakters en ongewone ervarings is alles deel daarvan om Afrika op die Maas-manier te beleef.
Witboy in Afrika